Music Song Lyrics

Music Lyrics
Browse: 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Custom Search
Main Menu
Home
Top Lyrics
Newest Lyrics
Contact
Submit Lyrics
 
Members Area
Remember me
Forgot password
Sign Up




Music Lyrics » » Lyrics - Lyrics


Afgesonder Lyrics

Skerp Afrika son wat klop op my rug
Bange woorde wat op my dowe ore val [?]
Oh-oh-oh-oh-oh
Ek sê vertrou niemand nie

Ek het die harde manier geleer
Ek kyk weer na die horison
Weet waar my vreugde vandaan kom
Dit is moeiliker om 'n kind groot te maak
As om grootmens te speel

By die Suidpunt
By die see
Leef ons afgesonder
Van die wêreld afgesny

By die Suidpunt
By die see
Leef ons afgesonder
Van die wêreld afgesny

Oh-oh-oh-oh-oh
Ek sê vertrou niemand nie...
Vertrou niemand nie

My onkunde is dalk my kruis
Rugraat in die sitkamer verloor
Baklei en skree oor en oor
Dit is makliker om kinders te maak as om grootmens te wees

By die Suidpunt
By die see
https://www.elyricsworld.com/afgesonder_lyrics_fokofpolisiekar.html
Leef ons afgesonder
Van die wêreld afgesny

By die Suidpunt
By die see
Leef ons afgesonder
Van die wêreld afgesny

Oh-oh-oh-oh-oh
Ek sê vertrou niemand nie
Dit is veiliger hier
Minder misdaad, meer vakansie hoort
Werklike wêreldklas stad met wêreldklas kak
Hierdie bubble gaan bars
Hierdie bubble gaan bars

Latest lyrics from Fokofpolisiekar: You may also like these song lyrics:
Dis in my bloed, baby Lyrics
Belowe jou, belowe my Lyrics
Selfoontoring van Babel Lyrics
Lied van die slang Lyrics
Komma Lyrics
Wat is hierdie liedjie se naam? Lyrics
Ek is cool (ons is fukt-up) Lyrics
Ek glo in die son Lyrics
Selfmedikasie Lyrics
FLVJ Lyrics


We tried to make Fokofpolisiekar - Afgesonder Lyrics accurate, but if you find any mistake in Afgesonder Lyrics please use the submit lyric link from the left menu to submit the right version. You can also submit Fokofpolisiekar Lyrics that are not currently present in our site using the same link. We appreciate that.

Other options:
Afgesonder lyrics @ songlyrics.com


All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only.
�2004-2011 elyricsworld.com

Lyrics