Music Song Lyrics

Music Lyrics
Browse: 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Custom Search
Main Menu
Home
Top Lyrics
Newest Lyrics
Contact
Submit Lyrics
 
Members Area
Remember me
Forgot password
Sign Up




Music Lyrics » » Lyrics - Lyrics


Afrikaners Is Plesierig Lyrics

I'd like to introduce myself ' Johanna Ertjekollo
And this is the alternative ' You was so saf 'n molo
Haai jy loop verby ' Is mos dekadent
Peace brother, give me five of suig jou peperment
Jy's cool, jy spoel jou mond met Aquafresh
En leer mos al van hip-hop in jou ma se cr'che
Ja this is alternative but we're not primitive
Some het nog hare op hull lyf but we just like to live
In peace
Eksuus, mevrou, wat gaan nou aan?
Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam
Oops! Jou naam, jou naam
I understand madame
Ek ken mevrou
Jy's een van daai's Jy is so bietjie skaam

Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe is jy nog life vir my? (x3)
Ek gaan iemand anders kry.

Luister hier jou yuppie scum
Jou preconceived millennium man
Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan
Gee my nog 'n vatlap government plan
En die bedelaars staan met sy uitsteek hande
En vra my vir net nog twee rand
Mense vrek oor die hele land
En die res l' op Clifton se strand
En die Music is vinnig
Ek raak opgepsyche
If you don't like it, why don't you take a hike
Almal is anders, S' maar wat jou pla
Hou net op om vrae te vra

Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
https://www.elyricsworld.com/afrikaners_is_plesierig_lyrics_karen_zoid.html
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe is jy nog life vir my? (x3)
Ek gaan iemand anders vry.

I'd to now excuse myself
Hul sit honde op mense
Ek gaan liewer skape tel op radiosondergrense
Ja, jy fix my cricket en miskien my rugby
Bobbie Skinstad hoe's daai bene
Ek kyk nie Currie Cup nie
Jy's cool
Jy voel 'n veer vir global warming
Betogers moet iets anders doen
Pamflette lees is boring
Alles is affirmative al is jou baas verwant
Kant so ook geen kant kom kies so swat maar 'wyl jy kan
Die bank, die bank, die bank
Vra te veel rente
Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente
Ek het nie pms nie, ek's net a natural bitch
I'd like to play my guitar but I don't have perfect pitch

Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe is jy nog life vir my? (x3)
Ek gaan iemand anders vry.

Latest lyrics from Karen Zoid: You may also like these song lyrics:
Dames en Here Lyrics
You Belong With Me Lyrics
Engel Lyrics
Katriena Lyrics
Deurmekaar Lyrics
Beautiful Lyrics
Meisie Wat Haar Potlood Kou Lyrics


We tried to make Karen Zoid - Afrikaners Is Plesierig Lyrics accurate, but if you find any mistake in Afrikaners Is Plesierig Lyrics please use the submit lyric link from the left menu to submit the right version. You can also submit Karen Zoid Lyrics that are not currently present in our site using the same link. We appreciate that.

Other options:
Afrikaners Is Plesierig lyrics @ songlyrics.com


All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only.
�2004-2011 elyricsworld.com

Lyrics