Belowe jou, belowe my Lyrics
Belowe jou, belowe my
============================
Ek staan op
Ek voel dom
Fout om in die spieël te kyk
Probeer myself vermom
Sit met my oorfone op
Om al die mense te vermy
Herhaal en kalmeer my
Dis amper verby
Alles verby
Dis amper verby
Probeer om positief te bly
Spookpyn in my bors
Asem in en uit asem uit
Belowe jou en
Belowe jy my
Dat
Jy sal probeer om beter te verstaan
As jy iets het om te sê jy jou mond oop sal maak
Dan sal ek probeer om myself minder te haat
Ek het myself en ons al genoeg skade gemaak
Ek trek die laaste krag uit
Daai laaste trek uit
Ek weet dis sleg vir my
Ek hoop hierdie dag gaan vinniger verby
Vergulde ....[?]
Ons is net vleis
Alles vir altyd
Dis amper verby
Alles verby
Dis amper verby
Probeer om positief te bly
Spookpyn in my bors
Asem in en uit asem uit
Belowe jou en
Belowe jy my
https://www.elyricsworld.com/belowe_jou,_belowe_my_lyrics_fokofpolisiekar.html
Dat
Jy sal probeer om beter te verstaan
As jy iets het om te sê jy jou mond oop sal maak
Dan sal ek probeer om myself minder te haat
Ek het myself en ons al genoeg skade gemaak
Dis alles verby
Dis alles verby
Dis alles verby
Dis alles verby
Dis alles verby
Dis alles verby
Belowe jou en
Belowe jy my