Dis in my bloed, baby Lyrics
Ek verloor!
Dis in my bloed, baby!
Sy laaste braai [?]
Nie verwag om nog te lewe nie
Ek dink ons vat daai stuk kak kar van ons
En ons fokof
Die dae bloei net jare
En ek kners my tande weg
Want die sekelmaan hang vanaand
Soos 'n vigilante guillotine
Dekoloniseer my asseblief!
Ons is die gevangenes
(click, click, click, click)
Ons hou onsself gevangene
Ons werk is voltyds
Wie sal die wagte waak
Vir wie gaan jy jou bed opmaak
As jy vermoor word in jou slaap
Selfmoord lok uit oor die wêreld
(laat ... vir die nuwe kinders lyk) [?]
Gebrek aan empatie
(sukkel nie om myself jammer te kry nie)
Doode doode wit skaap ...[?]
Dekoloniseer my asseblief!
https://www.elyricsworld.com/dis_in_my_bloed,_baby_lyrics_fokofpolisiekar.html
Ons is die gevangenes
Ons hou onsself gevangene
Ons werk is voltyds
Wie sal die wagte waak
Vir wie gaan jy jou bed opmaak
As jy vermoor word in jou slaap