Ek is cool (ons is fukt-up) Lyrics
As ons skip inkom
Dan brand ons dit af
Ek sal dan bly lê en slaap
Die hele ongoddelike dag
Ek hoop jy dink nog ek is cool
Ek hoop jy dink nog ek is cool
Ek het sleg gevoel toe ek vergeet ek daarvan
Jy lyk goed
Ek was verlore nou's ek deurmekaar
Jy lyk nogsteeds goed
Ek hoop jy dink nog ek is cool
Ek hoop jy dink nog ek is cool
Want ek voel
Lekker fukt-up
Lekker fukt-up
Weer vasgevang in die voorstede
Net nog een van die mashisterie
Ry elke dag verby waar die tiekiebokse was
Ons was lekker fukt-up
Ons was saad
Ons was roes
Ons was herfsblare, ons was lippe, ons was blomme, Ons was groen
Ons was sondenaars, ons was kickflip by die trappe af na koffiekroeg
Ons was punk rock by tiny huis park
Nou net 'n knik in die supermark groet
https://www.elyricsworld.com/ek_is_cool_(ons_is_fukt-up)_lyrics_fokofpolisiekar.html
En ek wil dit nie erken nie
Het niks om vir jou te sê nie, maar
Ek hoop jy dink nog ek is cool
Ek hoop jy dink nog ek is cool
Stap verby waar jou pa homself geskiet het by die motorhuis
Ons eie kinders vergas het
Ons was lekker fokken fucked in die voorstede
Probeer die gruwel van ons kinderdae
Herleef deur ons kinders daar
In die voorstede
Ons is lekker fukt-up
Ons is lekker fukt-up
Ons is lekker fukt-up