Music Song Lyrics

Music Lyrics
Browse: 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Custom Search
Main Menu
Home
Top Lyrics
Newest Lyrics
Contact
Submit Lyrics
 
Members Area
Remember me
Forgot password
Sign Up




Music Lyrics » » Lyrics - Lyrics


FLVJ Lyrics

5 vingers vir die vuis waarmee jy my wil slat
4 uur is te laat om in die strate te stap
3de keer is gelukkig die trane spat
Die 2 van ons my skat
Ons vat 1 vir die pad

Jys
Nuwelinge op my radio?
Sout in my wonde
So hoog as moontlik
So seer jy maak my gesonder

Dinamiet kom in klein boksies
Dis antisepties maar liefde is toksies
En dit maak my siek om te sê...

Eks fokken lief vir jou
So fokken lief vir jou
Wa-haaaa-hahaha

Ek weet ek sê dit te min
Maar ek sê dit nou
Al die kak wat ons al deur is
Fokken lief vir jou

Ek weet daars moeilikheid daar buite
En ek dink ons sal dit maklik kan vind
As jy my aanbid
En ek jou vat soos 'n vitamiene
Geen disipliene

Ek weet ek sê dit te min
Maar ek sê dit nou
So fokken lief vir jou

Daars 'n kroeg tussen Sanlam hoofgebou
En die strandstraat se Spar
Ou ligte lammer wat agter die toonbank staan

Wie het salaris in die bank [?]
Geen planne gehad [?]
Wat jou kaart gevra het [?]

Nee ons gee hom terug [?]
Nou hoe gaan ek betaal
En hoe laat maak jy klaar

Sy sê sy werk nie
Nou wat maak jy agter die bar
Ek wag vir jou sê sy
https://www.elyricsworld.com/flvj_lyrics_fokofpolisiekar.html
En ek mors nou my tyd
Daars is reels om te breek
En foute om te maak
Kom ons maak onself los
En gaan sit vas in mekaar

Eks fokken lief vir jou
So fokken lief vir jou
Wa-haaaa-hahaha

Ek weet ek sê dit te min
Maar ek sê dit nou
Al die kak wat ons al deur is
Fokken lief vir jou

Ek weet daars moeilikheid daar buite
En ek dink ons sal dit maklik kan vind
As jy my aanbid
En ek jou vat soos 'n vitamiene
Geen disipliene

Ek weet ek sê dit te min
Maar ek sê dit nou

En ek maak musiek om te sê
Eks fokken lief vir jou
So fokken lief vir jou
Wa-haaaa-hahaha

Ek weet ek sê dit te min
Maar ek sê dit nou

Wa-haaaa-hahaha
Wa-haaaa-hahaha

Latest lyrics from Fokofpolisiekar: You may also like these song lyrics:
Dis in my bloed, baby Lyrics
Belowe jou, belowe my Lyrics
Afgesonder Lyrics
Selfoontoring van Babel Lyrics
Lied van die slang Lyrics
Komma Lyrics
Wat is hierdie liedjie se naam? Lyrics
Ek is cool (ons is fukt-up) Lyrics
Ek glo in die son Lyrics
Selfmedikasie Lyrics


We tried to make Fokofpolisiekar - FLVJ Lyrics accurate, but if you find any mistake in FLVJ Lyrics please use the submit lyric link from the left menu to submit the right version. You can also submit Fokofpolisiekar Lyrics that are not currently present in our site using the same link. We appreciate that.

Other options:
FLVJ lyrics @ songlyrics.com


All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only.
�2004-2011 elyricsworld.com

Lyrics