Music Song Lyrics

Music Lyrics
Browse: 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Custom Search
Main Menu
Home
Top Lyrics
Newest Lyrics
Contact
Submit Lyrics
 
Members Area
Remember me
Forgot password
Sign Up




Music Lyrics » » Lyrics - Lyrics


Komma Lyrics

In jou gesig is 'n sterrestelsel
Ek is 'n kind wat na die sterre kyk
As jy jou hande deur my hare vryf
In die donker voel ek weerloos, voel ek weer klein

As die stormweer begins aan ek [?]
Die berg brand en die boom om waai
En as die vlamme aan my gordyne lek
Dan skryf ek vir ons 'n nuwe plek

Want as die weer weer kom sal dit kom om te bly
Ek ken die skaamte en die kwesbaarheid
Ek onthou ons het hardop gebid
En ek onthou ons het in ons skoolklere gevry

So ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek
Want ek weet die weer sal weer kom om te bly
Maar komma kom maar komma kom maar weer
Hierdie keer is ek gereed

Ek sal 'n byl in my hand hê
Partykeer moet jy iets oop breek
Ek ken van in die hoek geskop word en gil
Jou teen die ruit stamp en ons albei kraak

Ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek
Daars 'n berg houtpiele wat brand in pleks van my verstand
https://www.elyricsworld.com/komma_lyrics_fokofpolisiekar.html
Maar komma kom maar komma kom maar weer
Hierdie keer is ek gereed

In jou gesig is 'n sterrestelsel
Ek is 'n kind wat na die sterre kyk
As jy jou hande deur my hare vryf
In die donker voel ek weerloos voel ek weer klein

Latest lyrics from Fokofpolisiekar: You may also like these song lyrics:
Dis in my bloed, baby Lyrics
Belowe jou, belowe my Lyrics
Afgesonder Lyrics
Selfoontoring van Babel Lyrics
Lied van die slang Lyrics
Wat is hierdie liedjie se naam? Lyrics
Ek is cool (ons is fukt-up) Lyrics
Ek glo in die son Lyrics
Selfmedikasie Lyrics
FLVJ Lyrics


We tried to make Fokofpolisiekar - Komma Lyrics accurate, but if you find any mistake in Komma Lyrics please use the submit lyric link from the left menu to submit the right version. You can also submit Fokofpolisiekar Lyrics that are not currently present in our site using the same link. We appreciate that.

Other options:
Komma lyrics @ songlyrics.com


All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only.
�2004-2011 elyricsworld.com

Lyrics