Music Song Lyrics

Music Lyrics
Browse: 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Custom Search
Main Menu
Home
Top Lyrics
Newest Lyrics
Contact
Submit Lyrics
 
Members Area
Remember me
Forgot password
Sign Up




Music Lyrics » » Lyrics - Lyrics


Lied van die slang Lyrics

Oh hel
Hel is om alleen te wees
Hel is om mekaar te vrees
Hel is om mak te raak en om genade dood te smeek

Wrakke wat wag
Soos skepe in die nag

Om buite te wees
Dis beter om buite te wees
Beter as binne waar goed kan breek
Dis beter om buite jouself te wees

Uiteindelik kop ons
Ons storie tuis hierso
Neem kamertemperatuur aan
Waarheen het die tyd gegaan

Ja die jare is my graf [?]
Gebou in my grafsteen [?]
Ek ken van staan met die skepping
Ja ek is in elkeen

Ons gaan in rye staan
Burokratiese hiernamaals

Oh hel, dis om kwaad te gaan slaap
Hel, is akoesties in jou hart [?]
Hart, kruip kanker sluip serpent uit [?]
Gaan my kop teen die stuurwiel stukkend kap

Uiteindelik kop ons
Ons storie tuis hierso
Neem kamertemperatuur aan
Waarheen het die tyd gegaan

Ja die jare is my graf [?]
Gebou in my grafsteen [?]
Ek ken van staan met die skepping
Ja ek is in elkeen
https://www.elyricsworld.com/lied_van_die_slang_lyrics_fokofpolisiekar.html

Voor die hemel poorte oopgaan
Gaan ons in rye staan
Wrakke wat wag
Soos skepe in die nag

Die lig gebring, die pad gewys
Ons leer sing en ons leer skryf
Hy is in jou, hy is in my
Die duiwel's in die detail

Die lig gebring, die pad gewys
Ons leer sing en ons leer skryf
Hy is in jou, hy is in my
Die duiwel's in die detail

Latest lyrics from Fokofpolisiekar: You may also like these song lyrics:
Dis in my bloed, baby Lyrics
Belowe jou, belowe my Lyrics
Afgesonder Lyrics
Selfoontoring van Babel Lyrics
Komma Lyrics
Wat is hierdie liedjie se naam? Lyrics
Ek is cool (ons is fukt-up) Lyrics
Ek glo in die son Lyrics
Selfmedikasie Lyrics
FLVJ Lyrics


We tried to make Fokofpolisiekar - Lied van die slang Lyrics accurate, but if you find any mistake in Lied van die slang Lyrics please use the submit lyric link from the left menu to submit the right version. You can also submit Fokofpolisiekar Lyrics that are not currently present in our site using the same link. We appreciate that.

Other options:
Lied van die slang lyrics @ songlyrics.com


All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only.
�2004-2011 elyricsworld.com

Lyrics