Music Song Lyrics

Music Lyrics
Browse: 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Custom Search
Main Menu
Home
Top Lyrics
Newest Lyrics
Contact
Submit Lyrics
 
Members Area
Remember me
Forgot password
Sign Up




Music Lyrics » » Lyrics - Lyrics


Selfmedikasie Lyrics

Daar is vrees
In my pa se oë
Sy gewete brand soos tyres
'n rooksyn na daarbo

Ons is almal in dieselfde boot
Vasgeketting aan die aarde en ons vok net voort
Dinge verander
Dinge verander
Dinge verander nie

Waar bly jy?
Jy bly stil!
Wat sê jy?
Sukkel om jou te hoor!
Bo die kakofonie
Deur die ligbesoedeling
Sukkel ek om jou te sien

Selfs met die
Selfmedi... Selfmedikasie
Selfs met die
Selfmedikasie

Daar is hoop
In my ma se hart
Haar geweer is soos 'n swerm
'n noodkreet na daarbo

Ons is almal in dieselfde boot
Vasgeketting aan mekaar en ons vok net voort
Mense verander
Mense verander
Maar Jesus nooit

Waar bly jy?
Jy bly stil!
Wat sê jy?
Sukkel om jou te hoor!
Bo die kakofonie
Deur die ligbesoedeling
Sukkel ek om jou te sien
https://www.elyricsworld.com/selfmedikasie_lyrics_fokofpolisiekar.html

Selfs met die
Selfmedi... Selfmedikasie
Selfs met die
Selfmedikasie

Jissus party dae voel dit vir my asof ek dit nie gaan maak nie
En dan kan ek nie verstaan hoekom jy vir my kwaad raak nie
Hoekom ek nie kan onthou om die bed weer op te maak nie
Hoekom 'n polisieman breek in terwyl ek nie daar is nie

(Waar bly jy?)
(Bellville)
(Waar's dit?)
(Dis daar langs die N1 naby Durbanville)

Latest lyrics from Fokofpolisiekar: You may also like these song lyrics:
Dis in my bloed, baby Lyrics
Belowe jou, belowe my Lyrics
Afgesonder Lyrics
Selfoontoring van Babel Lyrics
Lied van die slang Lyrics
Komma Lyrics
Wat is hierdie liedjie se naam? Lyrics
Ek is cool (ons is fukt-up) Lyrics
Ek glo in die son Lyrics
FLVJ Lyrics


We tried to make Fokofpolisiekar - Selfmedikasie Lyrics accurate, but if you find any mistake in Selfmedikasie Lyrics please use the submit lyric link from the left menu to submit the right version. You can also submit Fokofpolisiekar Lyrics that are not currently present in our site using the same link. We appreciate that.

Other options:
Selfmedikasie lyrics @ songlyrics.com


All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only.
�2004-2011 elyricsworld.com

Lyrics