Music Song Lyrics

Music Lyrics
Browse: 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Custom Search
Main Menu
Home
Top Lyrics
Newest Lyrics
Contact
Submit Lyrics
 
Members Area
Remember me
Forgot password
Sign Up




Music Lyrics » » Lyrics - Lyrics


Wat is hierdie liedjie se naam? Lyrics

Wat, wat is 'n man dan?
'n Man is 'n ding wat kak
Vir sy kinders opfok, en dan weggaan
Word gebôre, plant voort, gaan dood

Dis maklik om manne te blameer
Vir jou omstandighede
As hierdie klip sink hel toe gaan in 'n handmandjie
Bly hierdie kaptein op die skip

Ek is die een
Ek is dié een
Ek is die enigste een in die heelal
Wat nie uniek is nie
Wat nie uniek is nie

Groot seun huil net in die reën
Pa se meisiekind moet onderdanig wees aan
'n man wat sy gevoelens opkrop
Tot sy vuiste deur die kamerdeur ontplof

Die siklus van haatbou al van kindsbeen af op
Sterk wees!
Noodsituasies soos 'n rekkie navigeer
https://www.elyricsworld.com/wat_is_hierdie_liedjie_se_naam~_lyrics_fokofpolisiekar.html
My trane onderdruk en my emosies beheer

Ek is die een
Ek is dié een
Ek is die enigste een in die heelal
Wat nie uniek is nie
Wat nie uniek is nie

Latest lyrics from Fokofpolisiekar: You may also like these song lyrics:
Dis in my bloed, baby Lyrics
Belowe jou, belowe my Lyrics
Afgesonder Lyrics
Selfoontoring van Babel Lyrics
Lied van die slang Lyrics
Komma Lyrics
Ek is cool (ons is fukt-up) Lyrics
Ek glo in die son Lyrics
Selfmedikasie Lyrics
FLVJ Lyrics


We tried to make Fokofpolisiekar - Wat is hierdie liedjie se naam? Lyrics accurate, but if you find any mistake in Wat is hierdie liedjie se naam? Lyrics please use the submit lyric link from the left menu to submit the right version. You can also submit Fokofpolisiekar Lyrics that are not currently present in our site using the same link. We appreciate that.

Other options:
Wat is hierdie liedjie se naam? lyrics @ songlyrics.com


All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only.
�2004-2011 elyricsworld.com

Lyrics