Music Song Lyrics

Music Lyrics
Browse: 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Custom Search
Main Menu
Home
Top Lyrics
Newest Lyrics
Contact
Submit Lyrics
 
Members Area
Remember me
Forgot password
Sign Up




Music Lyrics » » Lyrics - Lyrics


Moenie My Hier Vergeet Nie, Dixie Lyrics

Moenie vir my hier vergeet nie
(wat het jy gesê? wat het jy gesê?) ek het gesê jy moenie
Moenie vir my alleen agterlaat in hierdie land
Waar hulle nog hekse verbrand nie
Hierdie aaklige aaklige land nie
Moenie my hier vergeet niet
Dixie, ek weet nie of jy weet nie sonder jou vul
Alles wat ek rondom my het my
Hart met woordeloosheid & dread al die mense
& geboue wat ek
Rondom my het al die jare & sukkel & shows wat ek nou
Voor my het al die dead end jobs wat ek agter my het
Al die blou blou lug wat ek
Bo-oor my het & al die dooie geliefdes wat ek
Onder my het & veral die leegwordende bed
Jy
Moenie vir my hier vergeet nie
(wat het jy gesê? wat het jy gesê?) ek het gesê jy moenie
Moenie vir my alleen agterlaat op hierdie dorp
Waar ek grootword het nie
Waar niemand meer iets mooi in my sien nie
Waar vreemde waiters my bedien nie
Monie my hier vergeet nie
Dixie, ek weet niet of jy weet niet hoe leeg is die pool-halls
Van my jeug pocketed are the balls & die musiek het
Gestop in die hartseer dance-halls & die blou cue-chalk het
https://www.elyricsworld.com/moenie_my_hier_vergeet_nie,_dixie_lyrics_gert_vlok_nel.html
Grys geword in my hand terwyl ek vir ’n oomblik
Deur die venster gekyk het na iets buite
In die land jy
Moenie vir my hier vergeet nie
(wat het jy gesê? wat het jy gesê?) ek het gesê jy
Moeniemoenie vir my alleen agterlaat op hierdie planeet
Waar die Here nie meer van ons weet nie

Latest lyrics from Gert Vlok Nel: You may also like these song lyrics:
Timotei Sjampoe Lyrics
Waarom Ek Roep Na Jou Vanaand Lyrics
Hillside Lullaby Lyrics
Beautiful in Beaufort-Wes Lyrics
Rivier Lyrics


We tried to make Gert Vlok Nel - Moenie My Hier Vergeet Nie, Dixie Lyrics accurate, but if you find any mistake in Moenie My Hier Vergeet Nie, Dixie Lyrics please use the submit lyric link from the left menu to submit the right version. You can also submit Gert Vlok Nel Lyrics that are not currently present in our site using the same link. We appreciate that.

Other options:
Moenie My Hier Vergeet Nie, Dixie lyrics @ songlyrics.com


All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only.
�2004-2011 elyricsworld.com

Lyrics