Music Song Lyrics

Music Lyrics
Browse: 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Custom Search
Main Menu
Home
Top Lyrics
Newest Lyrics
Contact
Submit Lyrics
 
Members Area
Remember me
Forgot password
Sign Up




Music Lyrics » » Lyrics - Lyrics


Rivier Lyrics

Rivier, Oh Rivier
Jy's die diepste woord wat ek ken
Op jou kon ek vaar na die see en na haar
In die hoop om haar hart te wen
Maar woestyn
Was die woord waardeur ek moet reis
Om haar hart te wen

Laasnag het ek in Pretoria geslaap
In die verkeerde stad by die verkeerde vrou
Wat gemaak het dat ek moet reis
Na jou toe in die Kaap met my hoed in my hand
Deur die mees vreesaanjaende land
O my liefling, kan jy my hoor daar waar jy slaap?

https://www.elyricsworld.com/rivier_lyrics_gert_vlok_nel.html
Rivier, Oh Rivier
Jy's die diepste woord wat ek ken
Op jou kon ek vaar na die see en na haar
In die hoop om haar hart te wen
Maar woestyn
Was die woord waardeur ek moet reis
Om haar hart te wen

Latest lyrics from Gert Vlok Nel: You may also like these song lyrics:
Timotei Sjampoe Lyrics
Waarom Ek Roep Na Jou Vanaand Lyrics
Hillside Lullaby Lyrics
Moenie My Hier Vergeet Nie, Dixie Lyrics
Beautiful in Beaufort-Wes Lyrics


We tried to make Gert Vlok Nel - Rivier Lyrics accurate, but if you find any mistake in Rivier Lyrics please use the submit lyric link from the left menu to submit the right version. You can also submit Gert Vlok Nel Lyrics that are not currently present in our site using the same link. We appreciate that.

Other options:
Rivier lyrics @ songlyrics.com


All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only.
�2004-2011 elyricsworld.com

Lyrics