Music Song Lyrics

Music Lyrics
Browse: 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Custom Search
Main Menu
Home
Top Lyrics
Newest Lyrics
Contact
Submit Lyrics
 
Members Area
Remember me
Forgot password
Sign Up




Music Lyrics » » Lyrics - Lyrics


Beautiful in Beaufort-Wes Lyrics

En jy was beautiful op Beaufort-Wes
En ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
En jy het op grafte en op treine
En op Ford Fairlane se agterseats gevry
En nou is jy en jou man both computer analysts
En laas winter you tried to cut both of your wrists
En nou skryf jy vir my jy kan nie meer slaap nie
Nie meer lag nie
Nie meer iets vir jouself doen nie
Nooit ooit weer vir my soen nie

En mooi mooi mooi was jou woorde ook
Terwyl jy menthol sigarette rook
En daai sweet sweet dinge vir my se
Terwyl jy sweet sweet in my arms le
En die presiese woorde het ek presies vergeet
Ek onthou net die rook en die sweet in Beaufort-Wes
En jou kaal liggaam onder 'n cool summer cotton dress
Nie meer slaap nie, nie meer lag nie
Nie meer iets vir mekaar doen nie
Nooit ooit weer vir jou soen nie

En dis miskien soos 'n storie uit die Huisgenoot
Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot
En in die rear view mirror jou gesig gekyk
En gese 'miskien moet ek gelukkiger lyk'
Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
En het gevoel hoe my hart losruk uit my lyf
https://www.elyricsworld.com/beautiful_in_beaufort-wes_lyrics_gert_vlok_nel.html
En soos 'n roeiboot in die rivier afdryf
Ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
Nie meer iets ooit reg doen nie
Nooit ooit weer vir jou soen nie

En die laaste herinnering waaroor ek sing
Is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan in die nag in ry
Tot anderkant die ding dong gong
Van die breakfast waiter in die gang verby
En dit was my wake-up call my lief
Jy het gese wees asseblief lief vir my
Maar ek het gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon
En ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
Nie meer so iets doen nie
Nooit ooit weer vir jou soen nie

Latest lyrics from Gert Vlok Nel: You may also like these song lyrics:
Timotei Sjampoe Lyrics
Waarom Ek Roep Na Jou Vanaand Lyrics
Hillside Lullaby Lyrics
Moenie My Hier Vergeet Nie, Dixie Lyrics
Rivier Lyrics


We tried to make Gert Vlok Nel - Beautiful in Beaufort-Wes Lyrics accurate, but if you find any mistake in Beautiful in Beaufort-Wes Lyrics please use the submit lyric link from the left menu to submit the right version. You can also submit Gert Vlok Nel Lyrics that are not currently present in our site using the same link. We appreciate that.

Other options:
Beautiful in Beaufort-Wes lyrics @ songlyrics.com


All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only.
�2004-2011 elyricsworld.com

Lyrics